Koeke - afr

Alle koeke moet asb vooraf bestel word. Kontak Ina met u spesifieke behoefte.

Besigheidskoeke vir spesiale geleenthede, verjaarsdag vieringe of funksies op kantoor, skool of kerk.  Gee u "logo" vir Ina en sy ontwerp 'n koek wat nie sal teleurstel nie.  "Cupcakes" en vingeretes kan ook vir u funksie gemaak word.

 

Verjaarsdagkoeke vir klein tot groot bv. 1,21, 40, 60, 75 ens. asook tema koeke soos poppe, karre, kastele, Harry Potter, Spiderman en nog vele meer. Bespreek u koekkeuse met Ina en laat die res aan haar oor. 

 

Terte en vingeretes kan ook bestel word vir u partytjie.  Ina kan ook eetgoedjies van lekkergoed soos resies karre, vliegtuigies, hoedjies, narre en nog maak vir u kind se party.

 

Verlowingskoeke is ook baie gewild.

 


 

 


 

 


Doopkoeke vir seuns & dogters.  

 


Vrugtekoeke: NB!  Pryse mag verander sonder kennisgewing.

22cm x 22 cm - R220.00 elk

22cm x 11cm -  R130.00 elk

8,5cm x 5cm -   R 15.00 elk

 

Ina 20
corporate cake 1
corporate cake 2
lna 1
1
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
3
31
32
33
34
35
36
37
38
39
43
44
45
46
47
48
49
5
50
51
6
7
8
9
Assassin Creed
Batman
Boy
Brille Pille  Rolstoel
Captain America
Cowboy Cake
Cup Cakes - Plaasdiere
Cup Cakes
Cup Cakes1 2
Cupcakes
Dalmation
Dalmations
Death by Chocolate
Dinousaur Cake
Donkie
Drank - Klipdrift
Eifeltoring
Feekoek
Feetjiekoek
Gesiggie1
Geweer Koek
Heineken Bier Koek
Kinderpartytjies
Kitaar
Koek - Sterretjies
Krieket koek
LOL
Lebola Koek
Leopard Prints
Lightning McQeen
Lollos
Maskerbal
Mickey Muis 2
Mickey Muis
Minnie Muis Koek en Cup Cakes
Minnie Muis Koek
Minnie Muis
Motorfiets koek
My Little Pony
Paddakoek
Paw Patrol
Plaasdiere
Plaaskoek
Pool Tafel
Pop3
Popkoek
Reenboog
Reistas
Rewolwer
Rugbyveld
Seeperd  Walvis koek
Skoen koek
Skool koek
Smash Koek
Spiderman
Spiderman1
Super Hero 2
Super Hero Koek
Super Heroes
Superman
Syfer - 21 - Dame
Syfer - 21 - Man
Syfer - 40 - Dame
Syfer - 60
Teekoppie Koek
Trekker
Trol Koek
Tweetie
Uil
Verjaarsdag
Vlinder
Vlinder1
Voels
Worshond Cup Cakes
birthday cake of cow
birthday cake of horse
birthday cake of rabbit
cake_9
harry potter bday cakeedit
18
2
4
41
42
46
Belydenis van Geloof
Doopkoek - Dogter
Doopkoek - Jeanri
Doopkoek - Juane
Doopkoek - Seun
Doopkoek Seun
Doopkoek vir Tannie Tina
Tannie Annetjie